Gabriel Boric

Gabriel Boric
Gabriel Boric
Boric in 2022

President van Chili
Ampsbekleër
Termynaanvang
11 Maart 2012
Voorafgegaan deur Sebastián Piñera

Lid van die Kamer van Afgevaardigdes van die Magallanes-streek se 28ste-distrik
Ampstermyn
11 Maart 2018 – 11 Maart 2012
Voorafgegaan deur Kiesafdeling gestig
Opgevolg deur Javiera Morales

Lid van die Kamer van Afgevaardigdes van Magallanes se 60ste-distrik
Ampstermyn
11 Maart 2014 – 11 Maart 2018
Voorafgegaan deur Miodrag Marinovic
Opgevolg deur Distrik geskrap

President van die Universiteit van Chili Studentefederasie
Ampstermyn
19 Desember 2011 – 28 November 2012
Voorafgegaan deur Camila Vallejo
Opgevolg deur Andrés Fielbaum

Persoonlike besonderhede
Gebore 11 Februarie 1986 (1986-02-11)
Punta Arenas, Magallanes-provinsie, Chili
Politieke party Sosiale Konvergensie (2018–hede)
Alma mater Universiteit van Chili (het nie gegradueer nie)
Handtekening

Gabriel Boric Font (Punta Arenas, gebore 11 Februarie 1986), is 'n Chileense sentrum-linkse politikus.[1] Hy is die huidige president van Chili, synde die kandidaat met die hoogste stemtotaal in die geskiedenis van sy land, en verslaan daarmee die verregse kandidaat José Antonio Kast.[2]

Hy was 'n sleutelleier tydens die studentebetogings in sy land in 2011, en tussen 2014 en 2022 'n lid van die Kamer van Afgevaardigdes van Chili. Hy is oorspronklik van Punta Arenas.[3]

Hy het die presidentskap van Chili op 11 Maart 2022 op die ouderdom van 36 aanvaar; hy is tans die sesde jongste leier in die wêreld..[4]

  1. El País: La nueva cara de la izquierda en América Latina.
  2. Biobio Chile: Boric rompe récords y es el presidente electo con mayor votación de la historia.
  3. Congreso Nacional de Chile
  4. El Sol de México: Gabriel Boric, Nayib Bukele y los presidentes más jóvenes en asumir el puesto.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search